Bourekenaar / Quantity Surveyor
Analytical Projects VDDB
- Pretoria, Gauteng
- R24,000-39,000 per month
- Permanent
- Full-time
- Meetwerk van tekeninge
- Kwantifisering van 3D-modelle, vir siviele, strukturele hoeveelhede en meganiese pypwerk
- Tariefberekeninge
- Kapitaalkosteberamings
- Terreinmeetwerk
- Opstel van hoeveelheidslyste
- BSc (QS)
- Vaardig in Excel en Word
- Engels en Afrikaans voluit tweetalig
- Taalvaardig (eposkommunikasie, verslae skryf)
- Ervaring van SANS1200 en Standaardstelsel en in staat om ander meetstelsels self te kan aanleer
- Selfstandige werker en spanspeler
- Pretoria-gebaseer en in persoon op kantoor (stelsels maak afstandwerk moontlik, wat by uitsondering onderhandel kan word)
- Kennis van ingenieursprojekte en mynbou
- Derde taal soos Frans of Duits
- P6 of Microsoft Project beplanner-vaardighede
- Aanvoeling of ervaring van ingenieurswerk
- Ervaring van buitelandse projekte
- Geldige paspoort
- Nagraadse kwalifikasies
- Aanstellings in Analytical Projects VDDB is merietegedrewe en word op individuele grondslag onderhandel.
- Aanstellings kan kontrak of permanent wees, en sal aan n proefperiode onderhewig wees.
- Die werkgewer behou die reg voor om met enige aansoeker verder te skakel of nie, en om enige of geen aanstelling te maak nie, op uitsluitlike diskresie van die Analytical Projects VDDB.
- Analytical Projects VDDB neem bourekenaars, rekenmeesters, beplanners, aankopers, kontrakadministrateurs en verwante ondersteuningspersoneel in diens.
Careers24