Office Administrator (D15) / Kantoor Administrateur (D15)
Werkie
- Pretoria, Gauteng
- R12,500-18,000 per month
- Permanent
- Full-time
Salary: R12,500 R18,000 (depending on experience)
Available Positions: 1
Working Hours: 07:30 16:30
Start Date: 1 September 2025Key Responsibilities
- Effective day-to-day administration of the practice
- Handling telephone enquiries and follow-ups
- Statutory submissions, registrations, and renewals
- Insurance and vehicle registration renewals
- Order placements and follow-up
- Invoicing (rental and clients) and email follow-ups
- Bi-weekly payroll for 3 staff members
- Product research and general procurement admin
- Handling client and municipal submission documentation
- Design studio time tracking and utility usage logs
- Liaising with the external accountant
- Monthly Intercede payroll processing
- VAT submissions
- General accounting for 3 entities
- Coordination with auditors
- Capturing slips in Sage
- Debtors and creditors bookkeeping
- BCom / Diploma in Office Administration / Personal Assistant
- Proficient in Sage, Excel, Word, and Office Suite
- Knowledge of trial balances, VAT, UIF, and Intercede payroll
- Experience in general administration and legal compliance
- Bookkeeping of debtors and creditors
- Accurate and efficient task completion
- Self-driven and competent
- Strong communication skills
- Well-organized, reliable, and professional
)(afr=KantooradministrateurOns kliënt is op soek na n betroubare en selfgedrewe Kantooradministrateur om administratiewe, finansiële en regulatoriese prosesse binne die organisasie doeltreffend te bestuur. Hierdie rol vereis sterk organisatoriese vaardighede, aandag aan detail, en n deeglike begrip van kantooradministrasie, boekhouding en statutêre nakoming.Meer oor die MaatskappyDie maatskappy van ons kliënt is gebore uit n passie vir die beboude omgewing. Wat in 1995 begin het as n klein twee-man instandhoudingsonderneming, het gegroei tot n mededingende KMM met n bewese rekord van gehalte en kliënttevredenheid.Hulle is n argitektuur-, interieurontwerp- en projekbestuursfirma met 19 jaar se ondervinding in die suksesvolle afhandeling van projekte in die gasvryheids-, korporatiewe, kleinhandel- en residensiële sektore.Ligging: Stanza Bopapestraat, Hatfield
Salaris: R12,500 R18,000 (afhangend van ervaring)
Beskikbare Posisies: 1
Werksure: 07:30 16:30
Begindatum: 1 September 2025Hoofverantwoordelikhede
- Effektiewe daaglikse administrasie van die praktyk
- Hantering van telefoniese navrae en opvolgwerk
- Statutêre indienings, registrasies en hernuwings
- Hernuwing van versekering en motorregistrasies
- Plasing van bestellings en opvolging daarvan
- Fakturering (huur en kliënte) en opvolg van e-posse
- Tweeweeklikse salarisverwerking vir 3 werknemers
- Produknavorsing en algemene administratiewe aankope
- Hantering van kliënte- en munisipale indieningsdokumentasie
- Opvolg van ontwerp studio tydstate en nutsverbruik
- Skakeling met die eksterne boekhouer
- Maandelikse Intercede-salarisverwerking
- BTW-indienings
- Algemene boekhouding vir 3 entiteite
- Samewerking met ouditeurs
- Invoer van strokies in Sage
- Boekhouding van debiteure en krediteure
- BCom / Diploma in Kantooradministrasie / Persoonlike Assistent
- Vaardig in Sage, Excel, Word en Office Suite
- Kennis van proefbalanse, BTW, UIF en Intercede Payroll
- Ondervinding in algemene administrasie en wetlike nakoming
- Boekhouding van debiteure en krediteure
- Akkuraat en doeltreffend take kan voltooi
- Selfgedrewe en bekwaam is
- Sterk kommunikasievaardighede het
- Goed georganiseer, betroubaar en professioneel is
)
Careers24