Finansiële Verhoudingsbestuurder - Landbou / Financial Relationship Manager - Agriculture (O01)
Werkie
- Mpumalanga
- Permanent
- Full-time
Benefits: Bonus
Location: LydenburgThe successful candidate will report to the Business Manager.Responsibilities:
Marketing of financing products;
Handling credit applications;
Managing account queries;
Client service within the marketing area and managing clients' financing-related matters;
Monitoring crops and compiling crop reports;
Managing, reporting, and collecting overdue accounts;
Maintaining and growing the financing book within the marketing area;
Maintaining and managing good internal relationships;
Preparing cash flow budgets and analyzing/interpreting clients' financial statements;
Attending information days.Skills, Qualifications, and General Requirements:
Grade 12 qualification;
Valid drivers license;
Proficiency in Afrikaans and English;
Computer literacy and knowledge of the MS Office package;
A tertiary qualification will be an advantage;
2 - 3 years of experience in financing marketing;
Service delivery orientation and marketing skills;
Excellent communication skills and good interpersonal relationships;
Basic understanding of the economic and social aspects of agriculture, including market trends, management practices, and policies affecting the industry;
General insight into the agricultural sector.This position offers a dynamic opportunity to build and manage relationships within the agricultural industry and contribute to the success and sustainability of the farming community.)(afr=Finansiële Verhoudingsbestuurder - LandbouOns kliënt is n gevestigde speler in die landbousektor met dekades se ondervinding. Hulle het n stewige reputasie opgebou vir die verskaffing van gehalteprodukte en -dienste aan boere, en is bekend vir hul verbintenis tot die bevordering van landbouontwikkeling in Suid-Afrika. As 'n toonaangewende verskaffer van finansieringsoplossings, streef hulle daarna om waardevolle verhoudings met hul kliënte te bou, wat verdere groei en volhoubaarheid in die bedryf bevorder.Salaris: R 30 000 R 65 000 (Na gelang van ervaring)Voordele: BonusLigging: LydenburgDie suksesvolle kandidaat sal aan die Besigheidsbestuurder rapporteer.Verantwoordelikhede:
Bemarking van finansieringsprodukte;
Hantering van kredietaansoeke;
Hantering van rekeningnavrae;
Kliëntediens in die bemarkingsgebied en bestuur van kliënte se finansierings-verwante sake;
Monitering van oeste en saamstel van oesverslae;
Bestuur, rapporteer en invordering van agterstallige rekeninge;
Instandhouding en groei van die finansieringsboek in die bemarkingsgebied;
Handhawing en bestuur van goeie interne verhoudings;
Opstel van kontantvloeibegrotings en -ontleding/interpretasie van finansiële state van kliënte;
Bywoning van inligtingsdae.Vaardighede, Kwalifikasies en Algemene Vereistes:
Graad 12 kwalifikasie;
Geldige bestuurslisensie;
Afrikaans- en Engelsmagtig;
Rekenaarvaardig en kennis van die MS Office pakket;
n Tersiêre kwalifikasie sal voorkeur geniet;
2 - 3 jaar finansieringsbemarkingsondervinding;
Ingesteldheid op dienslewering en bemarkingsvaardighede;
Uitstekende kommunikasievaardighede asook goeie menseverhoudinge;
Basiese begrip van die ekonomiese en sosiale aspekte van landbou, insluitend marktendense, bestuurspraktyke en beleide wat die bedryf kan beïnvloed;
Algemene insig rakende die Landbou.Hierdie posisie bied n dinamiese kans om verhoudings binne die landboubedryf te bou en te bestuur, en om by te dra tot die sukses en volhoubaarheid van die boerderygemeenskap.)
Careers24