
TYDELIKE KLIËNTEDIENS KONSULTANT
- Centurion, Gauteng
- Contract
- Full-time
- Graad 12
- Sertifikaat in kliëntediens of n soortgelyke rigting (voordelig)
- 1 jaar ondervinding in kliëntediens of by n oproepsentrum
- Ingestel op tevredenheid van kliënte.
- Vaardigheid in Microsoft Office (Word, Excel)
- Vlot in Engels (gesproke en geskrewe)
- Vlot in Afrikaans (voordelig)
- Bly altyd professioneel en stel tevredenheid van kliënte eerste.
- Bied professionele ondersteuning deur met kliënte via verskeie kanale te kommunikeer.
- Fokus op eerste-oproep-oplossings en verwys, indien nodig, navrae na n bestuurder.
- Pas aan by verskillende kliëntipes en -situasies, asook in-persoon ondersteuning.
- Verbreed produkkennis en help kliënte om ons produkte beter te verstaan.
- Monitor en keur kliëntplasings op Facebook goed volgens die toepaslike riglyne.
- Bestuur navrae wat oorgedra en ge-eskaleer is deur die navraestelsel en gee terugvoer aan kliënte.
- Reageer vinnig en doeltreffend op kliëntnavrae.
- Bly altyd op hoogte van produkkennis oor CAMI.
- Hanteer alle versoeke/navrae volgens die standaard prosedures vir ZohoDesk.
- Help kollegas met oortollige werk indien nodig.
Careers24