Junior Accounting Assistant (F07) / Junior Rekeningkundige - en Administratiewe Assistent (F07)
Werkie
- Pretoria, Gauteng
- R15,000-17,000 per month
- Permanent
- Full-time
Salary: R15 000 R17 000 per month
Working Hours: Monday to Friday | 8:00 17:00
Start Date: As soon as possibleAbout the Company:The company is a tech-driven financial services provider focused on helping small to medium-sized businesses streamline and modernize their financial management. By combining advanced technology with smart bookkeeping, they empower clients to make informed decisions and scale with confidence.About the Role:Our client is seeking a dynamic and well-organized Junior Accounting and Administrative Assistant to manage accurate financial data processing and general office administration. This is the perfect role for someone eager to immerse themselves in both bookkeeping and office operations.Key ResponsibilitiesFinancial Administration:
- Capture bank statements and perform monthly bookkeeping for the group
- Process client data
- Prepare management accounts
- Submit statutory filings (SARS)
- Generate monthly pay slips
- General office administration (e.g., organizing functions, office purchases, meeting arrangements)
- Filing and recordkeeping
- Maintain personnel files, including leave tracking and employment contracts
- A degree/ diploma in accounting or currently studying towards one
- 2+ years experience in bookkeeping
- Experience with Pastel and Xero is highly advantageous
- Excellent administrative and organizational skills
- Must have own reliable transport and a valid drivers license
Salaris: R15 000 R17 000 per maand
Werksure: Maandae tot Vrydae | 8:00 17:00
Begindatum: So gou as moontlikMeer oor die maatskappy:Die maatskappy is n tegnologie-gedrewe organisasie wat daarop fokus om finansiële bestuur makliker, vinniger en meer effektief te maak vir klein- tot mediumgrootte ondernemings. Hulle kombineer moderne boekhouding met gevorderde digitale oplossings om klante te help groei en gesonde finansiële besluite te neem.Meer oor die rol:Ons kliënt is op soek na n dinamiese en georganiseerde Junior Rekeningkunde- en Administratiewe Assistent wat verantwoordelik sal wees vir die akkurate verwerking van finansiële data, asook algemene kantooradministrasie. Hierdie rol bied die ideale geleentheid vir iemand wat graag met sy/haar hande diep in boekhouding en administrasie werk.SleutelverantwoordelikhedeFinansiële Administrasie:
- Invoer van bankstate en maandelikse boekhou van die groep se finansies
- Verwerking van kliëntedata
- Opstel van Bestuurstate
- SARS indienings
- Opstel van maandelikse salarisstrokies
- Algemene kantooradministrasie (bv. reël van funksies, kantoor aankope, vergaderingsopstelling)
- Liasseer en rekordhouding
- Instandhouding van personeelleêrs, insluitend verlofrekords en aanstellingskontrakte
- n Graad/ Diploma in 'n Rekeningkundige veld of besig om een te voltooi
- 2+ jaar ondervinding in boekhouding
- Ervaring met Pastel en Xero is baie voordelig
- Sterk administratiewe en organisasie vaardighede
- Eie betroubare vervoer en n geldige bestuurslisensie
Careers24