Business Journalist | Sakeverslaggewer
Media24
- Cape Town, Western Cape
- Permanent
- Full-time
- Identifiseer en skryf van sakenuusberigte.
- Identifiseer eksklusiewe stories en berig daaroor.
- Doen verslag oor brekende nuus.
- Hou 'n netwerk van kontakte in stand.
- Bedryf van tyd tot tyd Netwerk24 se sake-landingsblad
- Identify and write business news stories.
- Identify exclusive stories and report on it.
- Report on breaking news.
- Maintain a contact network.
- Run Netwerk24's business landing page from time to time.
- Die vermoë om met gemak in 'n digitale, multiplatform-omgewing te werk.
- Die vermoë om in 'n span te kan werk.
- In besit wees van 'n reeds uitgebreide netwerk van kontakte.
- Beskik oor 'n goeie nuussin en begrip van die lesers vir wie jy skryf.
- 'n Passie vir joernalistiek.
- Uitstekende taalvaardighede in Afrikaans.
- The ability to work comfortably in a digital, multi-platform environment.
- The ability to work well in a team.
- Have a wide network of contacts.
- Have a good sense of news and understanding of your readers.
- A passion for journalism.
- Excellent Afrikaans language skills.
- 'n Toepaslike tersiêre kwalifikasie.
- 'n Geldige rybewys.
- Bewese ervaring as 'n verslaggewer.
- A relevant tertiary qualification.
- A valid driver's licence.
- Proven experience as a reporter.