Warehouse and Sales Supervisor (S11-T) / Pakhuis- en Verkope Toesighouer(S11-T)(Nelspruit)
Werkie
- Mpumalanga
- R10,000-15,000 per month
- Permanent
- Full-time
Salary: R10 000 R15 000 per month (depending on experience)
Available Positions: 1
Start Date: As soon as possibleKey ResponsibilitiesMaintain a safe, clean and organized warehouse according to health and safety regulationsOversee stock control: receiving, storage and dispatchMinimize damages, losses and discrepanciesConduct regular cycle counts and periodic stock takesPlan and manage logistics for timely, cost-effective deliveriesMaintain accurate stock records on computer systemsEnsure proper upkeep of warehouse infrastructure, equipment and fleetLead and support a professional, customer-focused teamRequirementsMatric (Grade 12) or equivalent (post-matric qualification is an advantage)
- Own reliable transport
)(afr=Pakhuis- en Verkope ToesighouerOns is op soek na n dinamiese en verantwoordelike Pakhuis Toesighouer met n passie vir verkope om n sleutelrol in ons span in te neem. Hierdie rol vereis sterk organisasie en leierskapsvaardighede, met 'n fokus op voorraadbeheer, logistieke en kliëntediens.Meer oor die maatskappyOns kliënt is 'n gevestigde verskaffer van hoë-gehalte plafon- en afskortingsoplossings wat areas transformeer. Hulle is trots op hul professionele dienslewering en doeltreffende pakhuisbestuur.Ligging: Nelspruit
Salaris: R10 000 R15 000 per maand (na gelang van ervaring)
Beskikbare Posisies: 1
Begindatum: So gou as moontlikHoof VerantwoordelikhedeHandhaaf n veilige, skoon en georganiseerde pakhuis volgens gesondheids- en veiligheidsregulasiesToesighou oor voorraadbeheer: van ontvangs tot versendingVoorkom en verminder skade aan en verlies van voorraadVoer gereelde siklustellings en voorraadopnames uitBeplan en bestuur logistieke vir tydige en kostedoeltreffende afleweringsVerseker akkurate rekordhouding van voorraadtransaksies op rekenaarstelselsOnderhou pakhuis-infrastruktuur, toerusting en voertuigvlootLei en ondersteun 'n professionele, kliëntgerigte spanVereistesMatriek (Graad 12) of gelykstaande ('n na-skool kwalifikasie is 'n voordeel)
- Eie betroubare vervoer
Careers24