Landbou Produksie Bestuurder

Staff Solutions

  • Patensie, Eastern Cape
  • Permanent
  • Full-time
  • 7 days ago
Ons is op soek na n ervare Landbou Produksie Bestuurder om die tegniese aspekte van sitrus- en kweekhuisproduksie te bestuur. Die rol vereis kundige beplanning, uitvoering en monitering van kernboerderyprosesse soos plaagbeheer, bemesting, besproeiing, asook die ontwikkeling en bestuur van plantprogramme, kultivarproewe en produksiegehalte.Kwalifikasie & Ervaring :
  • Tersiëre kwalifikasie in Landbou of ten minste 3 jaar ondervinding in tegniese boerdery
  • Sterk rekenaarvaardighede
  • Goeie menseverhoudinge en leidinggewende vermoë
Vereistes:
  • Beplan, monitor en skeduleer plaagbeheer
  • Ontwikkel en implementeer plantprogramme
  • Moniteer gehalte van plantwerk binne kweekhuise
  • Moniteer en implementeer kultivarproewe en produksie
  • Aankoop en bestuur van plaagbeheermiddels en kunsmis
  • Bestuur van tegniese personeel
  • Implementering en hantering van alle boerderyverwante oudits, insluitend Global GAP, Farming for the Future, DAFF en Siza Environmental
  • Opstel en opleiding van standaard prosedures
  • Opstel en opleiding van pligstate
  • Toepassing van dissiplinêre standaarde
  • Peppers en Komkommers
  • 72h sitrus

JobPlacements.com

Similar Jobs

  • Landbou Produksie Bestuurder

    Staff Solutions

    • Patensie, Eastern Cape
    • R20,000-34,998 per month
    Job Summary Ons is op soek na ’n ervare Landbou Tegniese Produksie Bestuurder om die tegniese aspekte van sitrus- en kweekhuisproduksie te bestuur. Die rol vereis kundige beplannin…
    • 6 days ago