Sales Agent in Bellville (F01) /Verkoopsagent in Bellville (F01)

Werkie

  • Bellville, Cape Town
  • R10,000-15,000 per month
  • Permanent
  • Full-time
  • 3 days ago
(eng=Sales Agent (Bellville)
Be part of something special!Our client in Bellville is expanding and looking for 40 energetic Sales Agents to help launch their new branch. If youre passionate about people, enjoy working in a team, and want to take control of your income this is your chance!Imagine a career where you actively contribute to people's financial recovery while building your own professional future. A nationally established organization with offices across South Africa offers not only stability but also excellent growth opportunities for motivated individuals. With a proven track record of results and a strong support framework, this is the ideal environment for those who are ambitious and want to take their career in the financial services industry to the next level.Location: Bellville, Western Cape
Basic Salary: R10 000 - R15 000 (depending on experience) + more than R40,000 in commission per month, with no cap on maximum earnings.
Positions Available: various
No cold calling!Minimum Requirements:No previous experience required sales experience is a bonusFluent in both Afrikaans and EnglishEnthusiastic, goal-driven, and a team playerStrong communication skills and a passion for working with peopleWhat can you Expect:Growth and promotion opportunities within the companyComprehensive training and ongoing supportOpportunity to earn more than R40,000 in commission per month, with no cap on maximum earnings.A team-oriented culture where performance is recognised and rewardedA work environment where you truly make a difference in people's livesDont wait your dream career starts here.
Join a dynamic team today where your hard work is recognised and rewarded.)(afr=Verkoopsagent (Bellville)
Wees deel van iets besonders!Ons kliënt in Bellville brei uit en soek 40 energieke Verkoopsagente om hul nuwe tak aan die gang te kry. As jy passievol is oor mense, graag in n span werk, en jou inkomste self wil bepaal dan is hierdie jou kans!Verbeel jou n loopbaan waar jy aktief bydra tot mense se finansiële herstel én jou eie professionele toekoms bou. n Nasionaal gevestigde organisasie met kantore regoor Suid-Afrika bied nie net stabiliteit nie, maar ook uitstekende groeigeleenthede vir gemotiveerde individue. Met n bewese rekord van resultate en n sterk ondersteuningsraamwerk, is hierdie die ideale omgewing vir dié wat ambisie het en hul loopbaan in die finansiële diensbedryf na die volgende vlak wil neem.Ligging: Bellville, Wes-Kaap
Basiese Salaris: R10 000 R15 000 (afhangend van ondervinding) + meer as R40 000 kommissie per maand, sonder enige beperking op maksimum verdienste.
Posisie beskikbaar: verskeie
Geen "cold calling"!Vereistes:Geen vorige ondervinding nodig nie verkope-ervaring is n bonusVlot in Afrikaans én EngelsEntoesiasties, doelgerig en n spanwerkerGoeie kommunikasievaardighede en n passie vir menseWat kan jy verwag:Groei- en bevorderingsgeleenthede binne die maatskappyIntensiewe opleiding en ondersteuningGeleentheid om meer as R40,000 kommissie per maand te verdien, sonder enige beperking op die maksimum kommissien Span-georiënteerde kultuur waar prestasie erken en beloon wordn Werksomgewing waar jy n werklike verskil maak in mense se lewensMoet nie wag nie jou droomloopbaan begin hier!Sluit vandag aan by n span waar jou harde werk beloon word en jy kan floreer!)

Careers24