Bestuurder Regsdienste / Manager Legal Services

OVK

  • Ladybrand, Free State
  • Permanent
  • Full-time
  • 19 hours ago
Kerndoel van die pos:Effektiewe bestuur van die Regsdienste Afdeling van die OVK groep.Minimum Vereistes:
  • Toegelate prokureur/advokaat;
  • 8 - 10 jaar bestuursondervinding;
  • Grondige kennis van veral Siviele Litigasie en Algemene Litigasie;
  • Goeie ervaring van Hooggeregshof Litigasie sal as 'n aanbeveling dien;
  • Grondige kennis van Insolvensiereg is 'n sterk aanbeveling;
  • Grondige kennis van wetgewing, siviele prosesreg en regspraak word vereis;
  • Geldige rybewys.
Vaardighede:
  • Goeie verbale en skriftelike kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels;
  • Goeie rekenaarvaardighede (MS Office);
  • Goeie organisatoriese en probleem oplossingsvaardighede;
  • Hoë vlak van kommunikasie- en onderhandelingsvaardighede;
  • Hoë vlak van integriteit en etiese waardes;
  • Hoë vlak van energie en entoesiasme;
  • Vermoë om effektiwiteit en produktiwiteit met voorbeeld, leiding en advies te verhoog;
  • Goeie kennis en belangstelling in landbou sal as sterk aanbeveling dien.
Verantwoordelikhede: (nie uitsluitlike lys)
  • Bestuur van invorderings en regsprosesse;
  • Bestuur van kriminele klagtes;
  • Opstel en nagaan van kontrakte;
  • Bestuur van personeel;
  • Bestuur en administrasie van eiendomstransaksies en handelsmerke;
  • Verskaffing van regsadvies aan die OVK groep;
  • Nakoming, SEB en maatskappy sekretariële pligte.
Core purpose of the position:Effective management of the Legal Services Division in the OVK group.Minimum Requirements:
  • Admitted attorney;
  • 8 - 10 years of management experience;
  • Thorough knowledge of Civil Litigation and General Litigation;
  • Good experience of High Court Litigation will serve as a recommendation;
  • Thorough knowledge of Insolvency Law is a strong recommendation;
  • Thorough knowledge of Legislation, Civil Procedure and Case Law is required.
  • Valid driver's license.
Skills:
  • Good verbal and written communication skills in both Afrikaans and English;
  • Good computer skills (MS Office);
  • Good organisational and problem solving skills;
  • High level of communication and negotiation skills;
  • High level of integrity and ethical values;
  • High level of energy and enthusiasm.
Responsibilities: (Not all inclusive)
  • Management of collections and legal processes;
  • Management of criminal cases;
  • Drafting and reviewing of contracts;
  • Management of personnel;
  • Management and administration of properties and trademarks;
  • Provision of legal advice to the OVK group;
  • Compliance, BEE and Company Secretarial duties.

OVK