PLAASVOORMAN | VERKYKERSKOP, HARRISMITH
MedE Recruit
- Harrismith, Free State
- Permanent
- Full-time
- Gr 12
- Rekenaarvaardig (MS Excel en Word)
- 'n Kode 8 bestuurslisensie
- Eie voertuig gekik vir die plaas omgewing sal ideaal wees. Daar word wel ‘n voertuig voorsien vir werksdoeleindes
- 3 jaar se veeboerdery ondervinding
- Ondervinding in instandhouding en herstelwerk.
- Moet bereid wees om op die plaas te woon, stil omgewing.
- ‘n Hardwerkende Persoon wat instruksies spesifiek kan uitvoer, en nie daarvan afwyk nie.
- Goeie kommunkikasie vermoë, om sodoende te verseker dat doelwitte en take behoorlik verstaan en uitgevoer word.
- Spanwerk vaardighede, om ‘n gesonde en goeie gees onder werkers te kan handhaaf.
- Ondervinding in ’n beesstoetery;
- Ondervinding in die bestuur van ’n skaapvoerkraal;
- Ondervinding in die bestuur van ’n intensiewe skaapboerdery;
- Handig en kan sweis.
- ’n Kwalifikasie in landbou
- ’n Persoon wat bereid is om te werk vir ’n langtermyn geleentheid
- Inheemse taal magtig wees
- ’n Persoon wat oor die verlangende “DISC” analise profiel beskik
- Daaglikse bestuur van plaasarbeiders, verseker dat daaglikse en weeklikse doelwitte behaal word;
- Kontrole en beheer oor veegetalle.
- Toesig oor die verskillende produksiesiklusse van die diere, asook die direkte betrokkenheid gedurende lamtyd en kalftyd.
- Plant van mielies en sojas
- Bestuur en administrasie van beesinligting vir ‘n stoetery.
- Entings en ontwurmings volgens die kuddebestuursplan.
- Markverwante salaris eie aan die bedryf word aangebied. ’n Baie kompeterende produksiebonus / Winsdeel sal aangebied vir die ideale kanditaat wat teikens en doelwitte behaal.
- Akkommodasie/Plaaswoning